Thursday 1800 hours 18/06/10.
Ek was die heel laaste persoon op die vliegtuig. Die twee mense wat na my moes opklim was agtergelaat. En dit was nie eers my skuld dat ek laat was nie, die SA lughawe is net vertraag omdat hulle so baie mense het wat wil rondvlieg vir die sokker en omdat dit Afrika is.
Die vlug was heel prettig, daar het 'n klein meisie langs my gesit wat oor die sokker met haar pa gepraat het en sy was baie insiggewend. In die middel van die nag het die dogtertjie op my skouer aan die slaap geraak. Dit was heel ongemaklik, maar ek het te sleg gevoel om haar wakker te maak. Gelukkig het my arm genoeg slaap gekry.
In Dubai the airhostess greeeted us by saying: " Welcome to the desert". That was so awesome! WELCOME TO THE DESERT OF THE REAL NEO... Anyway it was really
In Dubai the air hostess greeted us by saying: " Welcome to the desert". That was so awesome! WELCOME TO THE DESERT OF THE REAL NEO... Anyway it was ridiculously
hot!
At the airport I found "the drink of the dessert" Pocari Sweat, it did not taste as disgusting as it sounds. Soon I was on my way to Hong Kong. This time I sat next to a couple from mainland China who I think, thought I stole their phone. They looked everywere for teh phone, but could not find it. They asked me three times if I saw it and looket at me verry accusingly. It is lucky that they did not go through my luggage otherwise they would have found the grenade I was hiding :) (HAHA Marina daai vliegtuig speletjies was mal funny. Die dogtertjie wat langs my gesit het in die vorige vlug het dit met my gebeur. Net toe ons opstyg to begin sy vir haar pa vra vra oor die vliegtuig wat geval het en of al die mense doodgegaan het en of hulle gebrand en geskree het. Dit was nogal erg)
In Hong Kong het die visa oomie vir my gese dat ek van nou af as 'n burger in die land mag inkom. NICE. Kit het my by die lughawe ontmoet en ons het die bus na my nuwe "flat" gevat. Die flat is so groot soos 2 klein badkamers wat aan een gevoeg is sonder die mure tussen hulle en sonder een stel badkamer geriewe. Daar bly 3 van ons in die woonstel. EK, op[ die vloer in die hoek is daar vir my 'n fouton tipe ding, maar dit slaap heel gemaklik. Dan bly Mao en Vinccent ook daar. Ek het nog nie vir Vincent gesien nie, maar Mao is cool...
No comments:
Post a Comment